Daar was nog altyd baie vals nuus op sosiale media vesprei, maar met die huidige Covid-19 pandemie is dit nou belangriker as ooit om te weet wat is waar en wat is vals. Daar is ‘n paar punte wat kan ...
Vaalweekblad het pas verneem dat die verbod op die verkoop van sigarette in Vlak 3 van die inperking moontlik op Vrydag, 5 Junie, opgehef gaan word. Dit is volgens tweets op Twitter en ...